Wednesday, October 17, 2007

'N BOOMSTOMP OTTOMAN

Gebruik 'n stuk afval hout as 'n ottoman.
 
Vra die een wat die boom afkap, om vir jou 'n reguir sruk stomp van minstens 30cm wyd af te saag. Stroop die bas met 'n plat-punt skroewedraaier af en sit 3 chroompote aan die onderkant vas. Spasieer die pote eweredig sodat die voltooide ottoman so na moontlik aan waterpas is

No comments: