Tuesday, July 22, 2008

Nataniel oor Sarkasme - UITSTEKEND

 


So 'n tydjie gelede het ek 'n stuk geskryf oor mense wat stupid vrae
vra.

Dit werk op my galblaas,en ek vererg myself sommer reguit in 'n
sarkastiese spasm in.

Nou die allerdaagse stupid vrae:

> Vraag: Kan ek jou toilet gebruik?
> Antwoord: Nee, gaan kak buite in die bos.

> Vraag: Kan ek 'n glas water kry?
> Antwoord: Nee, gaan drink water buite uit die hond se bak, reg langs die
> bos waar jy gekak het.

> Vraag: Kan ek 'n sigaret steel?
> Antwoord: What The F*ck??? As jy vra is dit nie steel nie, en ek wil nou
> wragtig nie die ou wees wat jou hel toe stuur vir diefstal nie, so DE,
> vat maar een van myne.

> Vraag terwyl jy bibberend buite staan: Kry jy koud?
> Antwoord: Nee, ek is eintlik 'n undercover spastiese dikderm.

> Vraag terwyl jy buite aan jou sigaret trek: Haai rook jy?
> Antwoord: Nee ek rook nie - die sigaret is net vir effek!

> Vraag as die foon lui 2uur in die oggend: Is jy wakker/ of het ek jou
> wakker gemaak?
> Antwoord: Fok jou en fok jou ma ook man!

> Maar wag, die ultimate was ek mos nou gevra:

> My HUIS telefoon lui. Vriendin aan die anderkant vra vir my.. 'Is jy by
> die huis?'
> Antwoord: Nee, jy't die verkeerde nommer gebel. Ek het net verby geloop,
> ingebreek en die fokken foon geantwoord!!

> Jy loop iemand raak by Presleys en hulle vra jou:
> "Wat maak jy hier?" Fok!, dieselfde as jy, dans, kuier en suip!!!

> MENSE!!! DINK voor julle 'n vraag vra!!! Asseblief!!!!

 
 
 
 

 

2 comments:

ExMi said...

brilliant. this made me snort coffee out my nose...

I discovered your blog and wanted to invite you to join The South African Bloggers' Network - trying to create a facebook-type environment for SA Bloggers, so join the experiment!

ExMi said...

brilliant. this made me snort coffee out my nose...

I discovered your blog and wanted to invite you to join The South African Bloggers' Network - trying to create a facebook-type environment for SA Bloggers, so join the experiment!